WorksheetsMolekulêre Vorms
Total questions: 10
Worksheet time: 3mins
Wat is die naam van hierdie molekuul?
CO2
NH3
H2S
CH4
Hierdie is die korrekte Lewis-struktuur vir Fluoor.
Waar
Onwaar
Kies die korrekte vorm vir die volgende molekuul.
Lineêr
Trigonaal Planêr
Tetraëdries
Trigonaal Piramidaal
Kies die korrekte vorm vir die molekule.
Tetraëdries
Trigonaal Piramidaal
Oktahedries
Trigonaal Planêr
In 'n kovalente binding word elektrone ...
Oorgedra
Gekry
Verloor
Gedeel
Volgens die oktetreël het meeste elemente ... valens elektrone?
2
8
6
18
Kies die korrekte vorm vir die volgende molekuul.
Trigonaal Planêr
Hoekig (Gebuig)
Trigonaal Piramidaal
Linêer
Waarvoor word die VSEPA-teorie gebruik?
Bindindslengte
Polariteit
MoleKulêre Vorm
Eletronegatiwiteit
Kies die korrekte vorm vir die volgende molekuul?
Trigonaal Bipiramidaal
Hoekig (Gebuig)
Tetraëdries
Oktahedries
Kies die korrekte vorm wat pas by die bindingshoek.
Lineêr
Trigonaal Planêr
Trigonaal Piramidaal
Hoekig (Gebuig)
