wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

GRAAD 7 GEOGRAFIE JUNIE 2023

Total questions: 15

Worksheet time: 54mins

Name
Class
Date
1.

Skryf 'n paragraaf waarin jy jou eie kaartvaardighede evalueer. Baseer jou evaluasie op alles wat jy vanaf Gr4-6 oor kaartvaardighede geleer het.

4 lines
2.

Watter rigting is aan die bokant van 'n kaart?

(a)  

3.

Wat is die mees suidelike punt van Afrika?

​ (a)  

Choose from the below words
Cape Aghulhas
Cape Town
Port Elizabeth
4.

Voltooi: 'n Grootskaalkaart wys 'n ​ (a)   area in ​ (b)   detail.

Choose from the below words
klein
groot
hele
effense
5.

Voltooi: 'n Kleinskaalkaart wys 'n ​ ​ (a)   area in ​ ​ (b)   detail.

Choose from the below words
groot
min
hele
effense
6.

Wat is die persoon in die skets besig om te doen?

4 lines
7.

As die skaal van die kaart 1:500 000 is, en die afstand tussen twee plekke is 4cm. Wat is die afstand in km? Wys alle bewerkings op jou antwoordblad.

(a)  

8.

Die deel van 'n kaart wat verduidelik wat verskillende simbole beteken is die ...

a)

skaal

b)

sleutel

c)

kompasrigtings

d)

bo-aansig

9.

Gebruik die Tematiese Atlas en beantwoord die volgende vrae:

In watter land is twee van die wêreld se hoogste bergpieke?

Watter is grootste land in die wêreld volgens oppervlakte?

Watter stad is die grootste volgens populasie?

4 lines
10.

Ontbossing is wanneer ....

a)

bosse ophou om te groei.

b)

daar ernstige droogte is.

c)

woude vernietig word om plek te maak vir menslike bedrywighede.

d)

wanneer daar groot brande gestig word.

11.

In die konteks van geografie is hulpbronne dinge wat uit die omgewing gehaal word deur mense vir menslike doeleindes. Voorbeelde is ​ (a)   ; ​ (b)   ;​ (c)   ​ (d)  

Choose from the below words
steenkool
goud
gas
hout
kaarte
myne
diesel
12.

Gebruik die Tematiese Atlas om die volgende opdrag uit te voer:

Noem die 5 bevolkingskonsepte.

4 lines
13.

Waar sal jy die "Ring van Vuur" vind? In die (a)  

14.

Noem enige 5 feite oor vulkane. (GEBRUIK JOU EIE WOORDE).

4 lines
15.

Water is 'n natuurlike hulpbron. .... % van Suid-Afrika se water word vir huishoudelike gebruik benut. (Gebruik die Tematiese Atlas om die antwoord te vind.)

a)

60,6%

b)

11,3%

c)

2,6%

d)

3,3%

e)

17,8%