NEW
Font size
WorksheetsFAFR6121 Woordsoorte
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Wat is 'n byvoeglike naamwoord?
Dit is 'n mooi woord.
Dit vertel meer oor die werkwoord.
Dit gee inligting oor 'n sin.
Dit beskryf die selfstandige naamwoord.
Waar is die byvoeglike naamwoord vetgedruk?
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
In watter sin is die selfstandige naamwoord vetgedruk?
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
In watter sin is die werkwoord vetgedruk?
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Die kwaai hond jaag die kat.
Waar is die voorsetsel vetgedruk?
Die man loop te voet.
Die man loop te voet.
Die man loop te voet.
Die man loop te voet.
Waar is die hulpwerkwoord vetgedruk?
Die meisie kan baie mooi sing.
Die meisie het baie mooi gesing
Die meisie sing.
Die meisie sal mooi sing.
Waar is die bepaalde lidwoord vetgedruk?
Marie soek 'n boek.
Marie soek sy boek.
Marie soek die boek.
Marie soek enige boek.
Waar is die voornaamwoord vetgedruk?
Die juffrou raas met die klas.
Die juffrou raas met haar klas.
Die juffrou raas.
Die juffrou raas elke dag.
Waar is die rangtelwoord vetgedruk?
Die onbelangrike fout word laaste ontdek.
Die onbelangrike fout word laaste ontdek.
Een onbelangrike fout word laaste ontdek.
Die onbelangrike fout word laaste ontdek.
Waar is die hooftelwoord vetgedruk?
Een onbelangrike fout word laaste ontdek.
Een onbelangrike fout word laaste ontdek.
Een onbelangrike fout laaste ontdek.
Een onbelangrike fout word laaste ontdek.
In watter sin is die voornaamwoord vetgedruk?
Die soldaat moet homself elke dag was met koue water.
Die soldaat moet homself elke dag was met koue water.
Die soldaat moet homself elke dag was met koue water.
Die soldaat moet homself elke dag was met koue water.
In watter sin is die bywoord van tyd vetgedruk?
Hy was homself elke dag met koue water.
Hy was homself elke dag met koue water.
Hy was homself elke dag met koue werk.
Hy was homself elke dag met koue water.
Waar is die Eienaam vetgedrukt?
In die kafee 'Blos', word daar weekliks opgetree.
In die kafee 'Blos', word daar weekliks opgetree.
In die kafee 'Blos', word daar weekliks opgetree.
In die kafee "Blos" word daar weekliks opgetree.
Waar is die voornaamwoord vetgedruk?
Gaan jy saam, want ek het 'n groot speeltuin.