wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verkeersreëls - Graad 4 - Gesondheids- en omgewingsverantwoordel

Total questions: 13

Worksheet time: 10mins

Name
Class
Date
1.

Wat moet jy doen wanneer jy 'n pad kruis?

a)

Gesels met iemand

b)

Kyk en luister vir verkeer

c)

Luister na musiek

2.

Veiligheid is die belangrikste wanneer dit by verkeersreëls kom

a)

Waar

b)

Vals

3.

Kies die antwoorde wat korrek is. Jy kan meer as een kies.

Passasiers moet altyd...

a)

'n veiligheidsgordel dra

b)

Na harde musiek luister

c)

Hulle hande by die venster

uit steek

d)

Die voertuig se deure gesluit hou

4.

Die rooi man by 'n verkeerslig beteken

(a)  

5.

Teken 'n verkeerslig.

Watter kleure is die ligte?

6.

Is die fietsryer in die foto veilig?

a)

Ja

b)

Nee

7.

Hoekom moet fietsryers 'n veiligheidhelm dra?

a)

Dit lyk mooi

b)

Dit kan jou kop beskerm

c)

Dit hou jou kop warm

d)

Dit kan 'n ongeluk voorkom

8.

Dit is 'n goeie idee om in die straat te speel.

a)

Waar

b)

Vals

9.

Waar is die veiligste plek om die pad te kruis?

4 lines
10.

Goeie passasiers hang altyd by die venster uit terwyl hulle na harde musiek luister

a)

Waar

b)

vals

11.

Dra altyd helder klere wanneer jy in die donker stap of fietsry

a)

Waar

b)

vals

12.

Treinspore is veilige plekke vir kinders om by te speel

a)

Ja

b)

Nee

13.

Die groen man by die verkeerslig beteken dit is veilig om te (a)