wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Afrikaans Taal

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die volgende rymskema?

AA BB

a)

Paarrym

b)

Kruisrym

c)

Dubbelrym

2.

Wat is die volgende rymskema?

AB AB

a)

Paarrym

b)

Kruisrym

c)

Dubbelrym

3.

Skryf die sin in VERLEDE tyd:

Die seun skop die bal

(a)  

4.

Skryf die volgende sin in TOEKOMENDE tyd:

Die klas maak geraas.

(a)  

5.

ń Strofe met 4 versreels word wat genoem?

a)

Koeplet

b)

Kwatryn

c)

Tersine

6.

ń Strofe met 2 versreels word wat genoem?

a)

Koeplet

b)

Kwatryn

c)

Tersine

7.

ń Strofe met 3 versreels word wat genoem?

a)

Koeplet

b)

Kwatryn

c)

Tersine

8.

Wat noem ons woorde soos "Jy, jou, julle"

a)

Voornaamwoorde

b)

Eiename

c)

Voorsetsels

9.

Wat noem ons woorde soos "Suid Afrika, Walmer, Jupiter"

a)

Eiename

b)

Voorname

c)

Voorsetsels

10.

Wat word woorde soos "ń" en "die" genoem?

a)

Voorname

b)

Naamwoorde

c)

Lidname