wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

ei-klanke

Total questions: 20

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Die ________ dra 'n mooi rok.

a)

reier

b)

geitjie

c)

meisie

d)

eiland

2.

My ouma (a)   vir my 'n trui.

3.

Die olifant is groot en die muis is (a)   .

4.

Ons hou vakansie op 'n ______.

a)

trein

b)

eiland

c)

klein

d)

steil

5.

Gee die Afrikaanse woord vir "end"

(a)  

6.

Ek eet spek en ____ vir ontbyt.

a)

brein

b)

geitjie

c)

eier

d)

reier

7.

Die koning bly in 'n (a)   .

8.

Die (a)   vang die gogga

9.

Die Afrikaanse woord vir "fight".

a)

eina

b)

baklei

c)

feit

d)

waarheid

10.

Ons ry op die (a)   .

11.

Gee die Afikaanse woord vir "fact".

a)

brein

b)

eina

c)

seil

d)

feit

12.

Diem Afrikaanse woord vir "May".

(a)  

13.

Die boot (a)   op die water.

14.

Gee die Afrikaanse woord vir "ouch".

a)

reier

b)

brein

c)

klein

d)

eina

15.

Die _____ staan in die water.

a)

eiland

b)

reier

c)

einde

d)

steil

16.

My pa braai elke Saterdag (a)   .

17.

Die koei (a)   in die veld.

18.

Ek _____ graag na ander lande.

a)

eie

b)

eier

c)

wei

d)

reis

19.

Jy moet nie jok nie, praat die (a)   .

20.

As my ma koek bak, _____ sy die eiergeel en eierwit.

a)

reier

b)

skei

c)

reis

d)

paleis