Font size
WorksheetsSTOMPI
Total questions: 8
Worksheet time: 1hrs 20mins
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(die hond) (vinnig) (vandag) (by die huis) (bad) (Kian).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(om haar werk te leer) (maak) (sal) (Tarryn) (notas) (vanaand).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(Bridget) (by die skool) (gesing) (mooi) (het) (gister).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(bestuur) (versigtig) (My ma) (later) (om veilig te bly) (sal) (die kar).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(eiers) (verkoop) (Martin) (om geld te spaar) (daagliks).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(Kutlwano) (blitsvinnig) (het) (om 'n drie te druk) (gehardloop) (vanoggend) (op die veld).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(kook) (sop) (in die winter) (My pa) (op die stoof) (om lekker te eet).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(slaan) (Phil) (die bal) (sal) (weekliks) (hard).
(a)