wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Piet plaasmuis se kar

Total questions: 15

Worksheet time: 32mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die titel van die storie?

(a)  

2.

Wat wou Piet plaasmuis nog altyd hê?

a)

'n groot kar

b)

'n vinnige kar

c)

'n stadige kar

d)

'n blou kar

3.

Wat sê al die diere vir Piet plaasmuis?

a)

plaasmuise moet vinnige karre koop

b)

plaasmuise kan vinnige karre ry

c)

plaasmuise en karre hoort saam

d)

plaasmuise en karre hoort nie saam nie

4.

Wie is Piet plaasmuis se vriend?

(a)  

5.

Wie het geskrik dat jy net sien vere waai?

a)

Die hoenerss

b)

Die kuikens

c)

Die hoenders

d)

Die kalkoene

6.

Piet plaasmuis ry in die stad verby die rooi lig

a)

Onwaar

b)

Waar

7.

Wat beteken woedend?

a)

kwaad

b)

hartseer

c)

jammer

d)

ongelukkig

8.

Piet plaasmuis se kar gaan staan in die middel van die (a)   .

9.

Piet plaasmuis se kar ry al stadiger want...

a)

daar is iets in die pad

b)

die wiel het gebars

c)

sy kar is stukkend

d)

die petrol is klaar

10.

Die dam se water is

(a)  

11.

Piet plaasmuis ___ sy kar tot op die randjie

a)

stoot

b)

trek

c)

ry

d)

loop

12.

Vul die muis se emosie in:

Piet plaasmuis is h (a)   .

13.

Wie het Piet plaasmuis huis toe gevat?

(a)  

14.

Wat is die teenoorgestelde van stadig?

a)

hardloop

b)

stadiger

c)

vinnig

d)

stadigste

15.

Wat leer ons uit die storie?

a)

Plaasmuise is slim

b)

luister as iemand jou waarsku

c)

luister as iemand lelik is

d)

koop 'n klein kar