wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Testament deur Rhona Peens - Karakters

Total questions: 15

Worksheet time: 11mins

Name
Class
Date
1.

Die hoofgesin se van.

a)

Roussauw

b)

Rousseau

c)

Rossouw

d)

Rosseau

2.

WAAR of VALS:

Katinka is Herman se dogter.

a)

WAAR

b)

VALS

3.

Herman is Oom Josef se ...

a)

Seun

b)

Skoonseun

c)

Broerskind

4.

Wat is Zenobia se kêrel se naam?

a)

Riaan

b)

Ruan

c)

Ryan

5.

Wie is die testateur in die drama?

a)

Gideon Hansen

b)

Oom Josef

6.

Wie is die eksekuteur in die drama?

a)

Oom Josef

b)

Gideon Hansen

7.

Wat is die Pick Six?

a)

Bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars.

b)

Vennote van die Skaapkopeters.

c)

'n Weddenskap op perdresies.

8.

Die Testament is 'n ...

a)

verhoogdrama

b)

radiodrama

c)

musiekblyspel

9.

Oom Josef se plaas word aan wie gelaat?

a)

Herman

b)

Jantjie

c)

Jans

d)

Katinka

10.

Die naam van oom Josef se plaas:

a)

Nooitgedacht

b)

Langverwacht

c)

Nuutgevonde

d)

Nuutgedacht

11.

Wat noem Zenobia die Willis 1945-bakkie?

a)

Fielies

b)

Wielies

c)

Fillis

d)

Vielies

12.

Aan wie word Katinka se beskuit elke week gegee?

a)

Die kerkmark.

b)

Die ouetehuis.

c)

Die weeshuis.

13.

Die volle kontantbedrag wat die gesin kan erf is ...

a)

R21-miljoen.

b)

R1-miljoen

c)

R11-miljoen

d)

R23-miljoen

14.

Wat is oom Josef se vrou se naam?

a)

Rachel

b)

Rageltjie

c)

Raaitjie

15.

Jantjie se vrou se naam is ...

a)

Mienkie

b)

Mieta

c)

Mita

d)

Maria