Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 5 Afrikaans Eksamen speletjie 2023

Total questions: 24

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

Wat is 'n bywoord?

a)

adverb

b)

adjective

c)

verb

d)

article

2.

There are 3 types of bywoorde

a)

True/Waar

b)

False/Onwaar- Daar is 4 (There are 4)

3.

The 4 types of bywoorde are:

a)

tyd-time

WHEN?

b)

plek-place

WHERE?

c)

wyse-manner

HOW?

d)

graad-degree

HOW YOU DO THE HOW?

4.

Watter woord in die sin is 'n byvoorbeeld van 'n bywoord van tyd?

Jy moet nou baie vinnig gaan hardloop.

a)

Jy

b)

hardloop

c)

moet

d)

nou

5.

Watter woord in die sin is 'n byvoorbeeld van 'n bywoord van plek?

Jy moet nou baie vinnig in die park gaan hardloop.

a)

park

b)

vinnig

c)

baie

d)

hardloop

6.

Watter woord in die sin is 'n byvoorbeeld van 'n bywoord van wyse?

Jy moet nou baie vinnig gaan hardloop.

a)

gaan

b)

vinnig

c)

baie

d)

jy

7.

Watter woord in die sin is 'n byvoorbeeld van 'n bywoord van graad?

Jy moet nou baie vinnig gaan hardloop.

a)

vinnig

b)

baie

c)

nou

d)

gaan

8.

wat is 'n afkorting?

a)

abbreviation

b)

acronym

c)

verb

d)

full stop

9.

Skryf die afkorting uit in vol:

bv.

(a)  

10.

Skryf die afkorting uit in vol:

bl.

(a)  

11.

Skryf die afkorting uit in vol:

mev.

(a)  

12.

Skryf die afkorting uit in vol:

mnr.

(a)  

13.

Wat is trappe van vergelyking in engels?

a)

noun

b)

verbs

c)

degrees of comparison

d)

exclamation mark

14.

Kies die volgende stap: vergrotende trap

stadig,

a)

stadig

b)

stadiger

c)

stadigste

d)

stadigerr

15.

Kies die eerste stap: stellende trap

liewer

a)

liefste

b)

lewe

c)

lief

d)

liewer

16.

Verbind die sin met die voegwoord in hakkies:

Ek is honger. Jannie het my kos geëet. (omdat)

(a)  

17.

Verbind die sin met die voegwoord in hakkies:

Niemand het hulle werk gedoen. Hulle is stout. (want)

(a)  

18.

Skryf die bepaalde lidwoord in die sin neer:

Die seun is besig om te werk en gebruik 'n potlood om te skryf.

(a)  

19.

Skryf die onbepaalde lidwoord in die sin neer:

Die seun is besig om te werk en gebruik 'n potlood om te skryf.

(a)  

20.

'n Lidwoord is 'n:

a)

verb

b)

noun

c)

article

d)

adverb

21.

Jy kry net twee tipe lidwoorde in Afrikaans.

a)

Waar

b)

Onwaar

22.

Die twee tipe lidwoorde in Afrikaans is bepaald(definite) en onbepaald(indefinite)

a)

Waar

b)

Onwaar

23.

Die is 'n bepaalde lidwoord

a)

Waar

b)

Onwaar

24.

'n is 'n onbepaalde lidwoord

a)

Waar

b)

Onwaar