Font size
WorksheetsEkonomie
Total questions: 17
Worksheet time: 19mins
Die funksies van 'n besigheid verwys na die ... wat help dat die besigheid ...
(Gebruik ; om antwoorde te skei)
(a)
Besighede neem mense in diens met ... om spesifieke besighede te doen
(a)
Wat beteken dit as besighede sommige take uit kontrakteer?
Hulle word betaal om sekere take / funksies vir ander besighede te voltooi
Hulle betaal ander besighede om spesialiste in 'n sekere funksie te word
Hulle betaal om in sekere funksies te kan spesialiseer
Hulle betaal 'n gespesialiseerde besigheid om daardie taak/ funksie vir hulle te voltooi
Die 9 funksies van 'n besigheid is:
Finansies, administrasie, verspreiding, menslike hulpbronbestuur, bemarkingsfunksie, produksiebestuur, private betrekkinge, aankope, risikobestuur
Finansies, administrasie, algemene bestuur, menslike hulpbronbestuur, bemarkingsfunksie, produksiebestuur, private betrekkinge, aankope, risikobestuur
Finansies, administrasie, spesifieke bestuur, menslike hulpbronbestuur, bemarkingsfunksie, produksiebestuur, openbare betrekkinge, aankope, risikobestuur
Finansies, administrasie, algemene bestuur, materiële hulpbronbestuur, bemarkingsfunksie, produksiebestuur, openbare betrekkinge, doelwit-stelling, risikobestuur
Finansies, administrasie, algemene bestuur, menslike hulpbronbestuur, bemarkingsfunksie, produksiebestuur, openbare betrekkinge, aankope, risikobestuur
Wat is die administrasie funksie?
Die bevestiging & rekordering van die besigheid se inligting sodat die besigheid suksesvol kan wees
Die nagaan & organisering van die besigheid se inligting om toe te sien dat wetlike vereistes nagekom word
Die rekordering & nagaan van die besigheid se behoeftes sodat die besigheid sukselsvol kan wees
Die rekordering & behartiging van die besigheid se behoeftes om toe te sien dat wetlike vereistes nagekom word
Die rekordering & organisering van die besigheid se inligting sodat die besigheid suksesvol kan wees
Beskryf die rolle & belangrikheid van die administratiewe funskie:
Die finansiële funksie is in beheer van ... asook die ... van al die finansiële inligting
(Gebruik ; om antwoorde te skei)
(a)
Die finansiële funksie is verantwoordelik vir die ... die besigheid
(a)
Beskryf die rolle & belangrikheid van die finansiële funksie:
Die topvlakbestuur wat hulle besig hou met die oorhoofse beetuur van die besigheid
Produksie hulpbronbestuur
Openbare betrekkinge
Algemene bestuur
Risikobestuur
Onder watter funksie val die volgende rol?
Die reël & organisasie van induksie & opleiding
Algemene bestuur
Menslike hulpbronfunksie
Produksie funksie
Openbare betrekkinge
Die volgende rolle val onder die Produksiefunksie:
Bepaal wat die produkte of dienste is wat die verbruiker se behoeftes bevredig
Bepaal die prys wat die mark bereid sal wees om te betaal
Om aan kliënte en verbruikers se verwagtinge te voldoen
Bestuur van hulpbronne om vermorsing te voorkom
Om hoë kwaliteit goedere te produseer en die koste laag te hou
Wat pas by die Bemarkingsfunksie?
Die ontwikking van strategieë om potensiële kliënte te lok en om belangstelling te kweek om produkte & dienste te kan verkoop
On die handelsnaam te bewerkstellig
Brei uit & bou die beeld en handelsmerk van die besigheid
Om markbehoeftes en voorkeure na te vors en te bepaal wat die kompetisie in die mark is
Die vorming van 'n skakel tussen die besigheid en die omgewing om 'n goeie beeld van die besigheid te skep
Die volgende pas by die Aankope funksie:
Opvolg van bestellings en maak van afleweringsreëlings
Voortydige bestelling van benodigde hulpbronne
Beheer en bestuur kontantvloei, finansiële beleggings en besighede
Verspreiding van goedere na ander funksies waar dit benodig word
Identifisering van verskaffers, navorsing van pryse en beskikbaarheid van die produkte
Komponente van 'n besigheidsplan
Inligting oor die besigheid, Produksieplan, Administrasie, Bestuursplan, SWOT-analise
Inligting oor doelwitte, Inligting oor produkte/dienste, Inligting oor eienaars, Finansiële plan
Inligting oor doelwitte, Produksieplan, Bemarkingsplan, Bestuursplan, Finansiële plan
Inligting oor die besigheid, Produksieplan, Bemarkingsplan, Bestuursplan, Finansiële plan
Wat is die 4 P's van bemarking?
Prys
Plan
Plek
Produk
Promosie
Wat is die elemente van 'n besigheidsplan?
