Font size
WorksheetsTask 1: Biometric safety, RFID and QR Codes.
Total questions: 12
Worksheet time: 8mins
1. Name two types of Biometric Security devices./
Noem twee tipes van Biometriese sekuriteit toestelle.
Fingerprint scanner/
Vingerafrduk skandeerder
Voice identification/
Stem identifikasie
Hair and nail scanner/
Haar en nael skandeerder
Body scanner/
Liggaamskandeerder
2. What does RFID stand for?/
Waarvoor staan RFID?
Radioforensic-Identification/
Radioforensiese-Identifikasie
Radiofrequency-Identification/
Radiofrekwensie-Identifikasie
Realityfrequency-Identification/
Realiteitfrekwensie-Identifikasie
Radiofrequency-Ideology/
Radiofrekwensie-Ideologie
3. Which two are examples of RFID devices?/
Watter twee is voorbeelde van RFID toestelle?
RFID-portal/
RFID-Portaal
RFID handheld/
RFID Handtoestel
RFID bag stand/
RFID sakkie stasie
RFID main station/
RFID Hoofstasie
4. What does "QR"(codes) stand for?/
Waarvoor staan "QR" (kodes)?
Quick Revelation codes/
Vinnige Openbaringkodes
Quick Response codes/
Vinnige Reaksiekodes
5. Give the two types of QR Codes./
Gee die twee tipe QR Kodes.
Static/
Statiese
Magnetic/
Magnetiese
Logic/
Logiese
Dinamic/
Dinamiese
6. What do we use QR Codes ued for?/
Waarvoor gebruik ons QR kodes?
Digital Menus/
Digitale Spyskaart
Barcode on product to pay for./
Strepieskodes op produkte om te koop.
Scanned to see only pictures./
Skandeer om net prente te sien.
Making digital payments./
Digitale betalings te maak.
7. What does QR Codes consists off?/
Waaruit bestaan QR kodes?
Squares/Blokkies
Dots/Kolletjies
Lines/Lyne
8. What scanning devices does the bank use when doing transactions inside the bank?/
Watter skandeerders gebruik die bank as jy binne die bank, transaksies doen?
Fingerprint scanner/
Vingerafruk skandeerder
Facial Regognition/
Gesigsherkenning
Voice identification/
Stem identifikasie
Signature recognition/
Handtekening erkenning
9. If RFID is used for tracking, can this device be placed inside pets, for tracking?
As RFID gebruik word vir op spoor van goedere, kan die toestel in diere geplant word, vir opsporing?
Yes/
Ja
No/
Nee
10. Can someone duplicate a QR Code to steal or hack information?/
Kan iemand 'n QR Kode dupliseer, om iemand se goed te steel?
Yes/
Ja
No/
Nee
11. Can you hack someone's bank account, when needing a facial recognition?/
Kan jy iemand se bank rekening deurdring, wanneer jy 'n gesigherkenning benodig?
Yes/
Ja
No/
Nee
12. Which device can you scan a QR Code?/
Watter toestel kan jy QR Kodes mee skandeer?
Phone/
Foon
Laptop/
Skootrekenaar
TV
