Font size
WorksheetsOntdekkingsreise van Dias
Total questions: 17
Worksheet time: 28mins
Verwys na die interaktiewe kaart om die antwoorde te kry.
(1) Op die kaart is die ....
wêreld.
Spanjaarde.
Iberiese Skiereiland.
Europa
Verwys na die interaktiewe kaart om die antwoorde te kry.
(2) Op die kaart is (a) , vanwaar Dias se vaart (b)
het.
(3) Op die kaart is die land wat deur die Ottomaanse Turke beheer was in die tyd van Dias en da Gama.
(a)
(4) Op die kaart is die eiland
(a)
(5) Op die kaart is die eilandgroep van die ....
Kaap
Verdië
Kaap Verdiese Eilande
Europa
(6) Op die kaart is Dias se eerste ...
land
landingsplek
deurbraak
oorwinning
(7) Op die kaart is
Kaapstad
Portugal
Suid-Afrika
Mosselbaai
Wanneer het Dias by Mosselbaai aangekom? (a) .
Wat het in 1500 met Dias gebeur by punt (7) op die kaart?
Punt (7) op die kaart is .
Kaappunt
Kaapstad
Suid-Afrika
Mosselbaai
Punt 8 is Elizabeth Bay. In watter land is dit vandag?
Namibië
Suid-Afrika
Portugal
Angola
Watter punt is direk noord van Elizabeth Baai?
Mosselbaai
Sodwanabaai
Walvisbaai
Ghana
Watter breedtelyn word verteenwoordig deur punt (13)? Die (a) (gebruik kleinletters)
Die area genommer (10) is 'n golf. (Dit is nie dieselfde as 'n brander nie). Watter golf is dit? (a) .
Die area genommer (11) is 'n see. Watter see is dit? (a)
Benoem die gebied genommer 12.
(a)
Gebruik die blokkiespapier om die kaart na te teken. Dui al die punte aan (1-13), en die roetes wat Dias gevolg het. Skandeer jou werk, en heg dit aan. As jy nie kan skandeer nie, laat jou onderwyser jou help.
