wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

My ouma is 'n rockster quizz

Total questions: 9

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat beteken die idioom: "Dis musiek in my ore."

a)

Jy hou van musiek

b)

Jy hou van wat jy hoor.

c)

jou ore werk

2.

Wat beteken die idioom "'n vriend in nood"

a)

'n vriend wat nie daar is nie.

b)

'n vriend wat jou in die moeilikheid (trouble) kry.

c)

iemand wat altyd sal help

3.

Wat beteken die idioom "Iemand aan sy vriende ken"

a)

Jy word beoordeel (judged) volgens die maats wat jy het.

b)

Jy ken jou vriende.

c)

jy luister vir jou vriende

4.

Wat is die naam van die groep wat musiek maak.

a)

Ouma

b)

Oupa

c)

Die oumense

5.

Waar wou Ma en Pa vir Ouma stuur nadat Oupa dood was?

a)

See toe

b)

Ouetehuis toe

c)

Kamer toe

6.

Wat is die naam van die liedjie wat vir 'n derde week in 'n ry nommer 1 is?

a)

Breipen

b)

hekelpen

c)

blou pen

7.

Wat is 'n breipen in engels?

a)

knitting pen

b)

crochet pen

8.

Wat beteken die woord verassing in Engels?

a)

gift

b)

surprise

c)

a party

9.

Wat beteken die woord "fotograaf" in Engels?

a)

photographer

b)

writer

c)

painter