Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

File explorer quiz

Total questions: 15

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Die eerste skerm wat jy sien as jy by jou rekenaar inteken.

a)

Window

b)

Bedryfstelsel

c)

Desktop

2.

Dis waar jy die opsie kry om die rekenaar af te skakel

a)

Start kieslys

b)

Taskbar

c)

Notification bar

3.

Dis waar jy die tyd op jou rekenaart kan sien

a)

Start kieslys

b)

Taskbar

c)

Notification bar

4.

Die sagteware wat die rekenaar beheer

a)

Office

b)

Bedryfstelsel

c)

Moederbord

5.

Om 'n venster (window) so groot te maak dat dit die hele skerm vul, gebruik die ______ knoppie

a)

b)

c)

6.

Jy kan 'n app wegsteek deur die ____ knoppie te druk

a)

b)

c)

7.

Jy kan 'n venster (window) toe maak deur die ____ knoppie te druk

a)

b)

c)

8.

Die beskrywing wat verskyn wanneer jy jou wyser op 'n ikoon laat rus

a)

Taak

b)

Icon

c)

Tooltip

9.

Die program wat ons gebruik om te sien watter lêers op 'n skyf gestoor is

a)

File explorer

b)

Bedryfstelsel

c)

Windows

10.

Die plek onderaan die skerm waar die apps se ikone verskyn nadat daar in 'n app op minimize geklik is

a)

Notification bar

b)

Taskbar

c)

Window

11.

Wat word hierdie deel van file explorer genoem?

a)

Lêergidse

b)

Menu

c)

Ribbon

12.

Wat is die naam van jou rekenaar se bedryfstelsel?

(a)  

13.

Wat is die naam van jou foon se bedryfstelsel?

(a)  

14.

Wat word die prentjies op jou rekenaar genoem?

(a)  

15.

Wat beteken die geboë pyltjie op jou rekenaar?

4 lines