Font size
WorksheetsAfrikaans kwartaal 1 formele assessering oefening
Total questions: 31
Worksheet time: 31mins
Verlede tyd is
past tense
future tense
present tense
If the sentence has an auxillery verb when you want to change it into past tense. What is the rule?
Nothing
Get rid of the auxillery verb
Change the auxillery verb
If the sentence has an auxillery verb when you want to change it into past tense. What is the rule?
Nothing
Get rid of the auxillery verb
Change the auxillery verb
Skryf die sin oor in Verlede tyd:
Die blare waai in die wind
(a)
Skryf die sin in die verlede tyd:
Die son is warm
(a)
Wat is Toekommende tyd?
present tense
future tense
past tense
If the sentence has an auxillery verb when you want to change it into future tense. What is the rule?
Get rid of the verb and put sal in the verb's place and add wees at the end of the sentence
nothing
Change the verb
Skryf die sin in Toekommende tyd
Die meisie sit in haar stoel
(a)
Lira is besig
(a)
Wat is 'n sinoniem?
adjective
verb
antonym
synonym
'n Sinoniem is 'n woord wat dieselfde betekenis het.
WAAR of ONWAAR?
waar
onwaar
Kies die korrekte sinoniem vir die volgende woord:
gou
stadig
vinnig
wil
was
Kies die sinoniem vir die volgende woord:
maats
vriend
stout
Wat is 'n hoofletter?
full stop
capital letter
exclamation mark
Wat is 'n punt?
comma
capital letter
full stop
Vul die punktuasie in die volgende sin:
gia eet haar kos en gaan na die winkel toe
(a)
Wat is 'n lettergreep?
verb
syllable
noun
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
gister
(a)
Verdeel die volgende woord in lettergrepe:
bome
(a)
Wat is 'n voegwoord?
adjective
verb
noun
conjunction
Wat is groep 1 voegwoorde?
,maar
en
of
,want
dog
daarom
dus
daarna
terwyl
alhoewel
toe
Wat is groep 1 se reel?
Sin 1, voegwoord, sin 2
Sin 1, voegwoord, werkwoord in sin 2, sin 2
Sin 1, voegwoord, sin 2, werkwoord van sin 2
Verbind die sinne met die voegwoord in hakkies:
Die meisie eet haar kos. Sy is honger. (,want)
(a)
Wat is 'n hoofwerkwoord?
Linking verb
Main verb
helping verb
Wat is 'n hulpwerkwoord?
Helping verb/Auxillary verb
Main verb
Linking verb
Wat is die Hoofwerkwoord in die sin?
Die seun sit onder die boom
onder
die boom
die seun
Wat is die Hulpwerkwoord in die sin?
Die seun het onder die boom gesit
sit
het
Wat is 'n voornaamwoord?
verb
pronoun
noun
adjective
Wat is die voornaamwoord in die sin?
Die seun het sy huiswerk gedoen.
die seun
sy
het
gedoen
Wat is 'n byvoeglike naamwoord?
adjective
verb
noun
common noun
Wat is die byvoeglike naamwoord in die sin?
Boko se werk is pragtig.
is
werk
pragtig
Boko
