wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

FAFR6121 Klankleer

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Die klank in die woord bak is 'n

a)

Kort konsonant

b)

Lang vokaal

c)

Kort vokaal

d)

Kort diftong

2.

In Afrikaans word die klank c as 'n _____________ geskryf.

a)

vokaal

b)

s-klank

c)

geen klank

d)

k-klank

3.

Die meisie raas met haar kat. Die onderstreepte klank is 'n ______________

a)

Dubbel vokaal

b)

diftong

c)

konsonant

d)

kort vokaal

4.

a,e,i,o,u is voorbeelde van (a)   .

5.

Mier, hierdie, siek noem ons ________.

a)

Kort vokale

b)

Gemengde vokale

c)

Gemengde diftonge

d)

konsonante

6.

Vul die korrekte GEMENGDE VOKAAL in die woord: Die meisie lees 'n b (a)   k.

7.

Die volgende liggaamsdele word gebruik as ons klanke vorm:

a)

kop, ore, tone

b)

lippe, tande, tong, keel

c)

maag en mond

d)

Geen

8.

Duif, ysbeer, reis noem ons________

a)

konsonante

b)

vokale

c)

egte diftonge

d)

woorde

9.

Die volgende woord is 'n voorbeeld van 'n ONEGTE DIFTONG:

a)

blaas

b)

kar

c)

leeu

d)

hemp

10.

Kies die woord met 'n GEMENGDE VOKAAL:

a)

veer

b)

deur