wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Voornaamwoorde

Total questions: 10

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

'n Voornaamwoord is 'n (a)   vir 'n selfstandige naamwoord.

2.

Kies die regte antwoord:

'n Vraende Voornaamwoord staan nie aan die begin van 'n vraagsin nie.

a)

Waar

b)

Onwaar

3.

Kies die korrekte antwoord:

My, jou, hare, syne is voorbeelde van

a)

Aanwysende voornaamwoorde

b)

Besitlike voornaamwoorde

c)

Persoonlike voornaamwoorde

4.

Die Persoonlike Voornaamwoord verwys na _____ ; _____ en _____

(a)  

5.

Kies die korrekte antwoord:

Hierdie voornaamwoord dui besitting aan

a)

Besitlike Voornaamwoord

b)

Aanwysende Voornaamwoord

6.

Voltooi die sin:

Die betreklike voornaamwoord se doel is om sinne en bysinne te (a)   .

7.

Daar is my nuwe motor; ek het (a)   gister gekry.

8.

Dit is die spreker (a)   so uitstekend gepraat het.

9.

Is dit die CD (a)   jy so min betaal het?

10.

Die rekenaar (a)   sy werk, is blitsvinnig.