Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verlede Tyd Grade 3

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Piet skop die bal.

a)

Piet het die bal skop.

b)

Piet het die bal geskop.

c)

Piet het bal geskop

2.

Ek speel bal.

a)

Ek het bal speel

b)

Ek speel het bal

c)

Ek het bal gespeel

d)

Bal het ek gespeel

3.

Die kat sit op die mat.

a)

Die kat het op die mat gesit.

b)

Die kat het op die mat sit.

c)

Die kat het sit op die mat.

4.

Sy eet 'n koekie.

a)

Sy sal 'n koekie eet.

b)

Sy het 'n koekie eet.

c)

Sy eet 'n koekie.

d)

Sy het 'n koekie geëet.

5.

Die seun hardloop oor die veld.

a)

Die seun oor die veld gehardloop.

b)

Die seun het oor die veld hardloop.

c)

Die seun het oor die veld gehardloop.

6.

Die kat klim in die boom.

a)

Die kat in die boom geklim.

b)

Die kat het in die boom klim.

c)

In die book het die kat geklim.

d)

Die kat het in die boom geklim.

7.

My sussie lees haar boek.

a)

My sussie het haar boek lees.

b)

My sussie het haar boek gelees.

c)

My sussie haar boek gelees.

8.

Hy skryf 'n brief.

a)

Hy het 'n brief geskryf.

b)

Hy het 'n brief skrywe.

c)

Hy skryf 'n brief.

d)

Hy het 'n brief skryf.

9.

Ons sit op die gras.

a)

Ons het sit op die gras.

b)

Ons het op die gras gesit.

c)

Ons het op die gras sit.

10.

Ek lees 'n boek..

a)

Ek het 'n boek gelees

b)

Ek sal 'n boek lees

c)

Ek lees 'n boek

d)

Ek het 'n boek lees