Font size
WorksheetsDie Infinitief
Total questions: 81
Worksheet time: 2hrs 23mins
Waar of onwaar:
STOMPI help ons met die bou van sinne.
Waar
Onwaar
Waar of onwaar:
STOMPI help ons met die bou van sinne.
Waar
Onwaar
Kies al die opsies wat by die antwoord pas:
Wat het jy ALTYD nodig in jou sin?
Subject (Onderwerp)
Verb 1 and Verb 2 (Gesegde)
Object (Voorwerp)
Time (Tyd)
Place (Tyd)
Kies die onderwerp (subject):
My ma het gister my broer by die skool opgetel.
My ma
het opgetel
gister
my broer
by die skool
Kies die voorwerp (object):
My ma het gister my broer by die skool opgetel.
My ma
het opgetel
gister
my broer
by die skool
Kies die gesegde (verb 1 and verb 2):
My ma het gister my broer by die skool opgetel.
My ma
het opgetel
gister
my broer
by die skool
Voeg 'n bepaling van tyd (time) in die volgende sin.
Juffrou gaan die werk merk.
Kies die bepaling van wyse (manner) in die sin:
Jake het gister die bal hard geskop.
Jake
het geskop
gister
die bal
hard
Kies die onderwerp (Subject):
My gunsteling kunstenaar om na te luister is Taylor Swift.
My
My gunsteling kunstenaar
om te luister
Taylor Swift.
"om te speel" is 'n ...
Kies een:
Voorwerp
Onderwerp
Infintief
Bepaling van tyd
Waar of onwaar:
Die sinsorder (STOMPI) verander nooit nie.
Waar
Onwaar
Skryf vir my jou eie sin met die volgende ingesluit:
Onderwerp, verb 1, voorwerp, wyse, plek en verb 2.
Gee vir my 'n voorbeeld van 'n infinitief.
(Sluit die werkwoord in)
Is daar 'n voorwerp (object) in die sin?
My suster kom vandag.
Nee
Ja, my suster
Ja, kom
Ja, vandag
Kies al die bepalings van tyd (time).
Kies drie.
Gister
Park
Vanaand
By die huis
Soggens
Gee vir die sin 'n bepaling van plek (place).
Taylor gooi die bal.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
a) Die sanger geniet dit
1) om goeie selfoonetiket te hȇ.
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
b) Ons moet onthou
1) om goeie selfoonetiket te hȇ.
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
c) Die student bel sy ma
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
6) om hom by die skool op te tel.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
d) Hy sit voor die TV
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
6) om hom by die skool op te tel.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
e) Hy haat dit as hy vergeet
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
6) om hom by die skool op te tel.
Bladsy 37 vraag 2
Watter sin in kollom B pas by kollom A ?
f) Die fotograaf staan vroeg op
2) om sy iPad te laai.
3) om sy gunsteling program te kyk.
4) om voor baie mense te sing.
5) om foto's te neem.
6) om hom by die skool op te tel.
Bladsy 38 vraag 1
a) Gee die Afrikaanse woord vir 'delete'.
(a)
Bladsy 38 vraag 1
b) Gee die Afrikaanse woord vir 'apps'.
(a)
Bladsy 38 vraag 1
c) Gee die Afrikaanse woord vir 'blog'.
(a)
Bladsy 38 vraag 1
d) Gee die Afrikaanse woord vir 'cursor'.
(a)
Bladsy 38 vraag 1
e) Gee die Afrikaanse woord vir 'cut'.
(a)
Bladsy 38 vraag 1
f) Gee die Afrikaanse woord vir 'paste'.
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 4
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 7
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 10
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 11
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 12
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 13
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 14
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Dwars 15
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 1
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 2
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 3
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 5
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 6
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 8
(a)
Bladsy 38 vraag 2 (blokraai)
Wat is jou antwoord by
Af 9
(a)
Voeg "om... te..." by.
Die kinders speel rugby (geniet hulself).
(a)
Voeg "om... te..." by.
Ek neem my nooi uit vir ete (haar bederf).
(a)
Voeg "om... te..." by.
Tiaan moet hard werk (Wiskunde slaag).
(a)
Voeg "om... te..." by.
Jessica oefen haar klavier (goed speel).
(a)
Voeg "behoort... te..." by.
Hennie hou baie van Karla.
(a)
Voeg "behoort... te..." by.
Reinier moet gereeld met die honde stap.
(a)
Voeg "behoort... te..." by.
Ek wil krieket speel.
(a)
Voeg "behoort... te..." by.
Gerhard speel baie goeie rugby.
(a)
Voeg ''om...te'' in op die regte plek in die sin:
Emo en sy broer hou daarvan (saam optree). (om...te)
(a)
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakkies:
Hulle wen 'n prys. Hulle produksie was die beste. (omdat)
(a)
Verbind die sin met die voegwoord tussen hakkies:
Hulle reis London toe. Hulle gaan daar optree. (want)
(a)
Wat beteken "teken" in Engels?
paint
draw
take
Wat beteken, "prent" in Engels?
picture
fun
draw
Wat beteken, "kamer" in Engels?
bathroom
come
room
Wat beteken, "geleer" in Engels?
learnt
ladder
fail
Wat beteken, "presteer" in Engels?
pressing
weight lifting
achieve
Wat beteken, "saans" in Engels?
sand
in the evening
said
Wat beteken, "kombuis"?
bedroom
bathroom
kitchen
Wat beteken, "betaal"?
pay/paid
language
money
Wat beteken, "vuil" in Engels?
dirty
flower
owl
Die man (het / met sy seun / elke dag / gepraat).
(a)
Ek (in my boek / skryf / elke Maandag / sal).
(a)
Oupa en Ouma (op die bank / het / in die oggend / gesit).
(a)
Die seun (die bal / sal / skop / in die tuin).
(a)
My ma (elke aand / het / die baba / gewas / in die badkamer).
(a)
Die man (in die park / elke Sondag / gesit / het /alleen (alone)).
(a)
Die meisie (voor slaaptyd / sal / haar tande / borsel).
(a)
Ek (my boek/ sal / in my bed / lees / in die aand).
(a)
Die dogter (vinnig / gedans / by die skool / elke Vrydag / het).
(a)
My suster (het / opgewonde / in die oggend / in die huis / gesing).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(die hond) (vinnig) (vandag) (by die huis) (bad) (Kian).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(om haar werk te leer) (maak) (sal) (Tarryn) (notas) (vanaand).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(Bridget) (by die skool) (gesing) (mooi) (het) (gister).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(bestuur) (versigtig) (My ma) (later) (om veilig te bly) (sal) (die kar).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(eiers) (verkoop) (Martin) (om geld te spaar) (daagliks).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(Kutlwano) (blitsvinnig) (het) (om 'n drie te druk) (gehardloop) (vanoggend) (op die veld).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(kook) (sop) (in die winter) (My pa) (op die stoof) (om lekker te eet).
(a)
Sit die volgende woorde in die KORREKTE VOLGORDE. (STOMPI)
(slaan) (Phil) (die bal) (sal) (weekliks) (hard).
(a)
