WorksheetsFinansiële Geletterdheid Quiz
Total questions: 11
Worksheet time: 6mins
Wat is rekeningkunde?
Die proses van produksie in 'n besigheid.
Die proses van die verkoop van produkte.
Die sisteem wat inligting oor die besigheid se finansies bêre en verskaf.
Die metode om produkte te bemark.
Wat is kapitaal?
Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.
Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.
Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.
Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.
Wat is bates?

Al die besittings van die besigheid.
Wat is laste?
Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.
Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.
Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.
Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.
Wat is inkomste?
Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.
Die geld wat die besigheid verdien wanneer hulle iets verkoop, 'n diens lewer, rente ontvang op spaargeld en huurinkomste.
Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.
Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.
Wat is uitgawes?
Die geld wat besigheid uitgee om die besigheid te bedryf.
Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.
Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.
Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.
Wat is wins?
Wanneer die besigheid se inkomste meer as die uitgawes is.
Wanneer die besigheid se uitgawes meer as die inkomste is.
Wanneer die besigheid geld eenkant sit vir toekomstige gebruik.
Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.
Wat is verlies?

Wat is 'n begroting?
'n Dokument wat die inkomste en die beplande uitgawes van die besigheid aandui.
'n Finansiële aksie tussen twee mense, waar geld of iets waardevol verruil word.
'n Finansiële aksie van 'n persoon wat iets koop en die ander verkoop.
Die metode om produkte te bemark.
Wat is spaargeld?
Die geld wat die besigheid aan ander besighede skuld.
Die geld wat besigheid verdien deur 'n diens te lewer of verkoop.
Die eienaar se geld en besittings wat hy in die besigheid in sit.
Dit is geld wat weggesit word vir toekomstige gebruik.
Wat is 'n transaksie?