Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 12 - Tipes Aandele

Total questions: 7

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

"Ontvang dividende ongeag van of die onderneming wins gemaak het of nie."

Na watter tipe aandele word daar verwys in die bogenoemde stelling?

a)

Gewonde aandele

b)

Bonusaandele

c)

Voorkeuraandele

d)

Stigtersaandele

2.

Watter voorkeuraandele word daar na verwys in die stelling?

"Beleggers sal enige agterstallige betalings ontvang van vorige dividende wat nie uitbetaal is nie."

a)

Deelnemende voorkeuraandele

b)

Nie-kumulatiewe voorkeuraandele

c)

Kumulatiewe voorkeuraandele

d)

Aflosbare voorkeuraandele

3.

Hierdie tipe aandeel ontvang nie enige surplus wins wat die maatskappy gemaak het nie....?

a)

Gewone voorkeuraandele

b)

Deelnemende voorkeuraandele

4.

Hierdie aandeelhouers het slegs stemregte by die AJV onder bepaalde omstandighede of vir sekere besluite

a)

Gewone aandeelhouers

b)

Voorkeuraandeelhouers

5.

Watter van die volgende stellings is een van die regte van gewone aandeelhouers?

a)

Hierdie aandeelhouers het eis op die bates voor die krediteure betaal is

b)

Geregtig om dividende te ontvang ongeag daarvan of die besigheid wins maak of nie

c)

Slegs stemregte by die AJV onder sekere omstandighede

d)

Het die reg om die AJV by te woon en te stem

6.

Kies die regte term vir die volgende beskrywing

"Dit is 'n finansiële instrument wat maatskappye gebruik toelaat om geld by die publiek te leen."

a)

Lening

b)

Dividende

c)

Skuldbriewe

7.

'n Ander naam vir gewone aandele is (a)   ?