wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 10 - KMV en Vorme van Eienaarskap

Total questions: 18

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

Kies die regte woord vir die volgende beskrywing:

"alle mense, ongeag ras, geslag, geloof en vermoëns het gelyke geleenthede."

a)

Armoede

b)

Ongelykheid

c)

Inklusiwiteit

d)

Sosio-ekonomiese kwessie

2.

'n Risiko wat mense neem deur hulle geld te waag en te hoop hulle wen geld terug.

a)

Rowery

b)

Dobbelary

c)

Smokkelary

d)

Vervalsing

3.

(a)   ontstaan wanneer sommige mense meer geleenthede kry om te groei as ander individue.

4.

Die tempo waarteen word gedoen word, word die _____ genoem?

a)

Werkstempo

b)

Werkerstempo

c)

Produktiwiteit

5.

Aspekte wat 'n negatiewe uitwerking op individuele gemeenskappe en besighede het

a)

sosiale verantwoordelikheid

b)

winsgewindheid

c)

sosio-ekonomiese kwessies

d)

indiensneming

6.

Mense wat die meeste geraak word deur ____ is die mense wat 'n lae vlak van opvoeding en vaardighede het.

a)

inligting

b)

MIV/VIGS

c)

Rowery

d)

Armoede

7.

____ verwys na besighede wat moontlik hoë inkomstes kan oplewer vir mense wat geld in die onderneming belê.

a)

Dobbelary

b)

Piramideskema

c)

Geldwassery

8.

Wanneer onwettige winste uit misdade ontvang word en daardie geld dan gebruik word om in besighede te belê om dit weg te steek.

a)

dobbelary

b)

geldwassery

c)

piramideskema

d)

misdaad

9-10.

SAM Vervaardigers:

SAM Vervaardigers vervaardig klere en bykomstighede by hulle fabriek. Sommige van die werkers by SV sukkel om verlof te kry om hulle maandelikse ARV mediaksie te gaan optel. Sommige van SV se kliënte en werkers spandeer meeste van hulle salaris by die plaaslike casino. Baie informele handelaars verkoop replikas van die produkte wat SV produseer en dit het 'n negatiewe impak op SV.

9.

Identifiseer DRIE sosio-ekonomiese kwessies uit die scenario en noem al 3.

4 lines
10.

Watter van die volgende is 'n oplossing vir rowery?

a)

Polisie

b)

Patent

c)

Klagtes

11.

Die plig van 'n burger om hulle omgewing se beste belange in gedagte te hou en die sameleweing te probeer verbeter deur hulle bydrae

a)

Korporatiewe maatskaplike verantwoordelikheid

b)

Maatskaplike verantwoordelikheid

12.

Watter kwessie word aangespreek/verlig in die volgende stelling?

"Besighede kan entrepreneursprogramme ondersteun en ekonomiese groei stimuleer in die gemeenskap."

a)

Ongelykheid

b)

Armoede

c)

Misdaad

d)

VIGS

13.

Watter medikasie word aan werknemers met VIGS verskaf?

(a)  

14.

Watter van die volgende is 'n faktor wat oorweeg moet word wanneer 'n besigheid begin word?

a)

Omgewing van die besigheid

b)

Korportatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid

c)

Bestuurstruktuur

d)

SAID

15.

_____ verwys na die verantwoordelikheid wat geneem moet word vir die skuld van 'n besigheid.

a)

Risiko

b)

Aanspreeklikheid

c)

Skuld verantwoordelikhede

d)

Kwesbaarheid

16.

Watter stelling pas die beste by die volgende term?

"Kontinuïteit"

a)

Reg van die persoon om kontrakte te teken

b)

Die moontlikheid om ekonomies blootgestel te wees

c)

Bestaan of funksionering van die besigheid oor 'n tydperk

17.

Watter wetlike vereistes het 'n privaat maatskappy rondom die naam van die besigheid? Waarin moet dit eindig?

a)

(Edms) Bpk.

b)

Edms (Bpk.)

c)

Edms Bpk.

18.

Watter wetlike vereiste het 'n persoonlike aanspreeklikheidsmaatskappy as dit kom by die einde van die naam? Waarmee moet dit eindig?

a)

Ing.

b)

(Ing)

c)

Ing. (Bpk)

19.

Hoeveel % wins moet die eienaar van 'n eenmansaak betaal?

a)

41%

b)

40%

c)

47%