wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

KR25 Algebra (AFR)

Total questions: 9

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Die som van xx en 7

2.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

'n Getal verminder met 10:

3.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Tien maal x.x.

4.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Die verskil tussen aa en 15.

5.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Vier keer xx vermeerder met 8.

6.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Sewe keer bb verminder met 8 keer cc .

7.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

Die som van 2x2x en 5y5y

8.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

yy gedeel deur 9

9.

Skryf as 'n algebraïse uitdrukking:

yy maal yy