wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Die Opsomming

Total questions: 13

Worksheet time: 4mins

Name
Class
Date
1.

Ons voltooi 'n Opsomming deur gebruik te maak van die (a)   - metode

2.

Die L in die LOS- Metode staan vir (a)   .

3.

Die O in die LOS- Metode staan vir (a)   .

4.

Die S in die LOS-Metode staan vir (a)   .

5.

Wanneer jy 'n Opsomming doen moet jy eerste die instruksies/leesstuk lees.

a)

instruksies

b)

leesstuk

6.

By 'n Opsomming moet jy die wenke onderstreep/'highlight'

a)

onderstreep

b)

'highlight'

c)

Altwee is reg

7.

Wanneer jy jou Opsomming skryf, moet jy eers 'n blok trek.

Hoeveel kolomme het jou blok?

a)

8

b)

2

8.

Wat skryf jy by die blok met die titel 'Aanhaling uit Teks'?

a)

Die wenke wat jy in jou eie woorde geskryf het.

b)

Die onderstreepte wenke

9.

Die wenke wat jy in jou eie woorde skryf moet altyd (a)   woorde het as die aanhaling uit die teks.

10.

Indien jy 'n opsomming puntsgewys moet voltooi, moet jy die wenke nommer?

a)

Nee

b)

Ek is nie seker nie.

c)

Ja

11.

Indien jy meer woorde het as wat in die instruksies staan, hoeveel meer kan jy het?

a)

8

b)

5

12.

Waar of Onwaar

Jy moet altyd die aantal woorde aan die einde van die opsomming neerkryf.

a)

waar

b)

onwaar

13.

Gaan jy vol punte kry vir die opsomming?

a)

Nee, Juffrou

b)

Ja Juffrou, ek is reg vir daai toets!