wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Sinonieme

Total questions: 20

Worksheet time: 14mins

Name
Class
Date
1.

Die sinoniem vir persent:

(a)  

2.

Die sinoniem vir dokter:

a)

vader

b)

onderwyser

c)

geneesheer

d)

studente

3.

Die sinoniem vir kus:

(a)  

4.

Die sinoniem vir gesin:

(a)  

5.

Die sinonieme vir pa:

a)

vader/pappa

b)

pappa/meneer

c)

meneer/vader

d)

oom/pappa

6.

Die sinonieme vir ma:

a)

mamma/juffrou

b)

moeder/mamma

c)

juffrou/mevrou

d)

tannie/mevrou

7.

Die sinoniem vir onderwyser:

(a)  

8.

Die sinoniem vir onderwyseres:

(a)  

9.

Die sinonieme vir skoliere:

a)

juffrou/meneer

b)

pasiënte/leerlinge

c)

studente/pasiënte

d)

leerlinge/studente

10.

Die sinonieme vir prent:

a)

tekening/skets

b)

skets/artikel

c)

artikel/tekening

d)

tekening/prent

11.

Sinoniem vir profyt:

(a)  

12.

Die sinoniem vir periode:

a)

profyt

b)

toksies

c)

tydperk

d)

hartseer

13.

Die sinoniem vir toksies:

(a)  

14.

Die sinoniem vir hartseer:

a)

periode

b)

onderwyser

c)

opgewonde

d)

ongelukkig

15.

Die sinoniem vir meisie:

(a)  

16.

Die sinonieme vir bly:

a)

teleurgested/bly/opgewonde

b)

gelukkig/opgewonde/teleurgestel

c)

gelukkig/opgewonde/verheug

d)

verheug/teleurgestel/gelukkig

17.

Die sinoniem vir inhalig:

(a)  

18.

Die sinoniem vir voorskrif:

a)

inhalig

b)

perskripsie

c)

tydperk

d)

wins

19.

Die sinoniem vir gesels:

(a)  

20.

Die sinonieme vir slank:

a)

slank/vet

b)

lenig/slank

c)

vet/lenig

d)

lenig/maer