WorksheetsFAFR6121 Eksamen Challenge
Total questions: 25
Worksheet time: 13mins
Watter woord het 'n diftong?
geraak
gebou
gesien
gerek
Vet _____ vetste
Veter
Vetter
Koud ______ koudste
Kouer
Kouder
Gert sê: "Ek hou van appels."
Gert sê of ek van appels hou.
Gert sê hy van appels hou.
Gert sê dat hy van appels hou.
Die woorde boom, vuur, geel en aap het ________.
Diftonge
Gemengde vokale
Kort vokale
Lang vokale
Ek het al hier gekuier. Skryf die sin in die ONTKENNENDE VORM.
Ek het al nie hier gekuier.
Ek het nog nie hier gekuier nie.
Ek het nie al hier gekuier nie.
Die lettergrepe van pêrel is
P / ê /re / l
Pê / rel
Die lettergrepe van organisasie
O / rg / ani /sasie
Or / ga /ni /sa /sie
Wat is die rangtelwoord van agt?
8
Agste
My boetie speel krieket.
Die ONDERWERP is
My boetie
Krieket
Speel
Die polisie jaag die skelm.
Die GESEGDE in die sin is:
Die polisie
die skelm
jaag
Het jy al ooit in 'n helikopter gevlieg?
Nee, jy het al ooit nie in 'n helikopter gevlieg nie.
Nee, ek het nog nooit in 'n helikopter gevlieg nie.
Die meisie vryf die katjie. Die VOORWERP in die sin is:
vryf
die katjie
Die meisie
Die boer ploeg op sy plaas.
Die werkwoord is
ploeg
Die boer
Op
Sy
Die gesin loop elke aand in park. Die selfstandige naamwoorde is
Gesin en park
Loop en park
Aand en gesin
Loop en gesin
My ouma kook die lekkerste bredie. Die byvoeglike naamwoord is
Ouma
bredie
lekkerste
My
Jacqueline skryf haar eerste boek. Die Besitlike voornaamwoord is
Jacqueline
skryf
eerste
haar
Ek kyk die fliek nou vir die derde keer. Die telwoord vir derde is
3de
drie
Rangtelwoord
Watter woord is 'n tussenwerpsel?
Kyk!
Bring!
Aikôna!
Die vrou koop druiwe. Die korrekte Lydende vorm sal wees:
Die vrou het druiwe gekoop.
Druiwe was deur die vrou gekoop.
Druiwe word deur die vrou gekoop.
Mamma verkoop tweedehandse klere. Die korrekte Lydende vorm is:
Tweedehandse klere word deur mamma verkoop
Tweedehandse klere sal deur mamma verkoop word
Klere verkoop mamma.
Die slim seun bestuur die bus. Skryf die sin in die Verlede tyd.
Die bus is deur die slim seun bestuur
Die slim seun gebestuur die bus.
Die slim seun het die bus bestuur.
Die slim seun het die bus gebestuur.
Die verkleining van wa
Wakie
Watjie
Waentjie
Waenkie
Die verkleining van sak
Sakkie
Saktjie
Sakjie
Die meervoud van vraag
Vraags
Vraage
Vrae
