Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Direkte en indirekte rede finale quiz

Total questions: 15

Worksheet time: 8mins

Name
Class
Date
1.

Waarna verander ek in die indirekte rede

a)

sy/haar

b)

hom/sy

2.

Waarna verander hier in die indirekte rede?

a)

hierdie

b)

dit

c)

daar

3.

Waarna verander eergister in die indirekte rede?

a)

twee dae terug

b)

twee dae gelede

4.

Waarna verander mo^re

a)

Twee dae gelede

b)

Vandag

c)

Oor mo^re

d)

Die volgende dag

5.

Waarna skuif die eerste werkwoord?

a)

Bly op dieselfde plek

b)

Skuif altyd na die heel einde van die sin

c)

Skuif aan in sin (voor "nie" "om te" "tweede werkwoord, anders heel laaste)

6.

Kies die korrekte opsie vir: Koos vertel: "Ek het gister my boek by die huis vergeet."

a)

Piet vertel dat hy gister sy boek by die huis vergeet het.

b)

Piet vertel dat hy die vorige dag sy boek by die huis vergeet het.

7.

Kies die korrekte opsie: Johan vertel: "Ek was eergister hier."

a)

Johan vertel dat hy eegister daar was.

b)

Johan vertel hy was die vorige dag daar

c)

Johan vertel dat hy die vorige dag daar was

d)

Johan vertel dat ek die vorige dag was daar

8.

Kies die korrekte opsie: Koos vertel: "Ek het ons pen geleen en dit toe vandag by my huis vergeet."

a)

Koos vertel dat hy gister hulle pen geleen het en dit toe vandag by sy huis vergeet het.

b)

Koos vertel dat hy die vorige dag hulle pen geleen het en dit toe daardie dag by sy huis vergeet het.

9.

Skryf oor in die direkte rede: Johan vertel dat hy daardie dag baie moeg is.

a)

Johan vertel: Ek is vandag baie moeg

b)

Johan vertel: Ek is baie moeg op daardie dag

10.

Skryf oor in die direkte rede: Piet kla dat iemand sy pen gesteel het

a)

Piet kla: "Iemand het my pen gesteel."

b)

Piet kla: "Iemand steel my pen."

11.

Wat word daardie dag in die indirekte rede

a)

Die dag

b)

Gister

c)

Eergister

d)

Vandag

12.

Watter woord moet 'n mens byvoeg by 'n vraagsin vir die direkte rede?

a)

dat

b)

of

c)

moet

d)

sal

13.

Het is die enigste woord wat nie op 'n normale manier rondskuif nie:

Wat sal die volgende sin wees in die indirekte rede: Piet vertel: "Ek het my werk gedoen."

a)

Piet vertel dat hy sy werk het gedoen

b)

Piet vertel dat hy sy werk gedoen het.

14.

Wat word hierdie in die indirekte rede

a)

hierdie

b)

daardie

c)

dat

d)

dit

15.

Wat word die " "- tekens genoem wat by direkte rede gebruik word?

a)

Koppelteken

b)

Lugkomma

c)

Aanhalingstekens

d)

Kommapunt