Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 2 Taal: Kwartaal 3

Total questions: 10

Worksheet time: 6mins

Name
Class
Date
1.

Wat is die antoniem vir agter?

a)

voor

b)

bo

c)

agter

d)

kort

2.

Wat is die antoniem vir bo?

a)

voor

b)

kort

c)

bo

d)

af

3.

Wat is die antoniem vir klein?

a)

lank

b)

groot

c)

maer

d)

voor

4.

Wat is die antoniem vir sit?

a)

staan

b)

sit

c)

oop

d)

buite

5.

Wat is die antoniem vir oop?

a)

groot

b)

klein

c)

oop

d)

toe

6.

Kies die 2 selfstandige naamwoorde.

a)

Die

b)

hond

c)

slaap

d)

in sy

e)

mandjie

7.

Kies die 2 selfstandige naamwoorde.

a)

Sandra

b)

trek haar

c)

rok

d)

aan.

8.

Kies die 3 selfstandige naamwoorde.

a)

Ek eet

b)

sop,

c)

pap

d)

en

e)

brood.

9.

Wat is die meervoud vir olifant?

a)

olifante

b)

olifantte

c)

olifants

10.

Wat is die meervoud vir hond?

a)

hondde

b)

honde

c)

honte