wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Poësie Hersiening

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Wat is Jaco Jacobs se werk?

a)

Hy is 'n dokter.

b)

Hy is 'n apteker.

c)

Hy is 'n skrywer en digter.

d)

Hy is 'n onderwyser

2.

Kies die titel van 'n gedig wat ons gedoen het?

a)

In die Vaaldam woon 'n draak

b)

Tande

c)

Superheld

d)

Die vier vriende

3.

Noem die beeldspraak (poëtiese middel): Die seun is soos 'n wolf.

a)

metafoor

b)

vergelyking

c)

person

d)

alliterasie

4.

Noem die poëtiese middel: Die osse stap aan deur die stowwe

a)

metafoor

b)

vergelyking

c)

personifikasie

d)

alliterasie

5.

Noem die poëtiese middel: Die son speel op die strand

a)

metafoor

b)

vergelyking

c)

personifikasie

d)

alliterasie

6.

Noem die poëtiese middel: Die man is 'n wolf

a)

metafoor

b)

vergelyking

c)

personifikasie

d)

alliterasie

7.

Wat noem ons die onderstreepte deel? Die hond slaap . . .

a)

titel

b)

skrywer

c)

elips

d)

tema

8.

Wat noem ons die woorde? Gister het maats saam gelag vir simpel speletjies en skattejag

a)

elips

b)

metafoor

c)

rymwoorde

d)

vergelyking

9.

Wat is 'n ander naam vir 'n stanza?

a)

versreël

b)

teks

c)

strofe

d)

digter

10.

Noem die poëtiese middel: Boem! Bam! Swiesj! Kadoef!

a)

klanknabootsing

b)

elips

c)

metafoor

d)

vergelyking