Font size
WorksheetsVervoer
Total questions: 12
Worksheet time: 17mins
Kies die regte een.
Watter soort vervoer is 'n helikopter?
padvervoer
watervervoer
lugvervoer
spoorvervoer
Watter vervoermiddel is NIE 'n voorbeeld van watervervoer NIE?
roeiboot
motorfiets
seilboot
passasierskip
'n Trein is 'n voorbeeld van (a) vervoer.
Watter vervoermiddel is vinniger?
vliegtuig
motorfiets
Teken 'n prent van enige soort padvervoer.

Watter soort trein word gebruik om mense te vervoer?
goederetrein
passasierstrein
Lugvervoer verwys na alle vervoer wat in die (a) reis.
Watter van die volgende soorte lugvervoer gebruik warm lug om te vlieg?
Kies of die stelling "waar" of "onwaar" is.
Padvervoer maak gebruik van spoorlyne om mense en goedere te vervoer.
waar
onwaar
'n Ruimtetuig vat ruimtereisigers na die .
(a)
Watter soort vervoer is jou gunsteling?
Teken 'n prent van enige soort padvervoer.

