wayground logo

Free Printable Worksheets

NEW

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

velerde tyd

Total questions: 8

Worksheet time: 3mins

Name
Class
Date
1.

Hy maak die kos en eet dit daarna.

a)

Hy het die kos maak en daarna het dit geëet.

b)

Hy het maak die kos en eet dit daarna.

c)

Hy het die kos gemaak en dit daarna eet.

d)

Hy het die kos gemaak en dit daarna geëet.

2.

Hy swem.

a)

Hy het geswem.

b)

Hy het swem.

c)

Hy het gaan swem.

d)

Hy het was geswem.

3.

Ek kyk die film.

a)

Ek het die film gekyk.

b)

Ek het die film kyk.

c)

Ek het gekyk die film.

d)

Ek het gaan kyk die film.

4.

Jy slaag die toets.

a)

Jy het slaag die toets.

b)

Jy het die toets slaag.

c)

Jy het die toets geslaag.

d)

Jy het die toets geslaag het.

5.

Ek lees ‘n boek.

a)

Ek sal 'n boek gelees.

b)

Ek het 'n boek gelees het.

c)

Ek het 'n boek gaan lees.

d)

Ek het ‘n boek gelees.

6.

Die kinders speel elke dag buite.

a)

Die kinders het gespeel elke dag buite.

b)

Die kinders het buite elke dag gespeel.

c)

Die kinders speel elke dag buite.

d)

Die kinders het elke dag buite gespeel.

7.

Die man koop 'n duur motor.

a)

Die man het gekoop 'n duur motor.

b)

Die man het koop 'n duur motor.

c)

Die man het 'n duur motor gekoop.

d)

Die man koop 'n duur motor.

8.

Die onderwyser verduidelik die moeilike som.

a)

Die onderwyser het die moeilike som verduidelik.

b)

Die onderwyser het verduidelik die som moeilike.

c)

Die onderwyser het verduidelik die som moeilike.

d)

Die onderwyser verduidelik het die moeilike som.