WorksheetsSAOG lande
Total questions: 14
Worksheet time: 7mins
Hoeveel lande is deel van die Suider Arikaanse Ontwikkeling Gemeenskap (SAOG)?
15
14
16
17
Tweede grootste canyon in die wêreld
Grand Canyon, VSA
Blyde Rivier Canyon, RSA
Visrivier Canyon, Namibië
Copper Canyon, Mexico
Die SAOG se hoof doelwit?
Moedig politieke onstabiliteit onder lid lande aan
Beperk handel ooreenkomste met buurlande
Verhoog militêre teenwoordigheid in die streek
Bevorder sosio-ekonomiese samewerking en integrasie tussen lid lande
Wat is die grootste rivier in Afrika?
Nylrivier
Zambezi-rivier
Okavango-rivier
Ruvuma-rivier
Plaaslike burgers verwys na die Victoriawaterval as?
Musquito valley
Mosi-oa-Tounya
Tata-ma-smoka
Roaring lion
'n Groep eilande saam staan bekend as:
appel
argipel
tros
versameling
Hierdie park in die DRK is ideaal om te besoek as jy gorillas in hul natuurlike habitat wil sien
Kahuzi-Biega
Chobe
Kissama
Liwonde
Die oudste woestyn in Afrika
Sahara
Kalahari
Namib
Libiese
3de grootste meer in Afrika per oppervlakte
Vitctoria
Tanganyika
Malawi
Turkana
Watter dam vorm deel van die Hidro-elektriese skema in Mosambiek?
Niassa
Cahora Bassa
Gariep
Katse
Watter een van die volgende is NIE 'n Wêrelderfenis gebied in Zimbabwe NIE?
Die Groot Zimbabwe Ruines
Mount Kilimanjaro
Mana Pools
Matopo Heuwels
Hwange Nasionale Park is geleë in:
Zambië
Zimbabwe
Tanzanië
Malawi
Hoeveel Wêrelderfenis terreine is daar in Botswana?
2
4
6
Geen
Watter land was die 16de toevoeging tot die SAOG lande in Augustus 2017?
Niger
Senegal
Kongo
Comoros
