wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Vergelyking van 'n reguitlyn

Total questions: 11

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

In die vergelyking y=mx+c staan die m vir:

a)

y-afsnit

b)

x-afsnit

c)

gradiënt

d)

koordinaat

2.

Wat is die gradiënt van die lyn
y = 2x - 3?

a)
2
b)
-3
c)
3
d)
2x
3.

Watter lyn is die stylste?

a)
y = 2x + 9
b)
y = 7x + 3
c)
y = 5x - 3
d)
y = 7
4.

Wat is die y-waarde van die y-afsnit van die lyn
y = 4x - 6?

a)
4
b)
4x
c)
6
d)
-6
5.

Watter lyn se vergelyking is
y = 5?

a)

Die oranje lyn

b)

Die rooi lyn

c)

Die blou lyn

d)

Die groen lyn

6.

Watter lyn se vergelyking is

y = x + 2

a)

b)

c)

d)

7.

Watter lyn se gradiënt is 0?

a)

Line A

b)

Line B

c)

Line C

d)

Line D

8.

Die vergelyking van die reguitlyn is:

a)

y=x

b)

y=x+2

c)

y=2x

d)

y=-x

9.

Die vergelyking van die lyn is:

a)

b)

c)

d)

10.

Die vergelyking van die lyn is:

a)

y=x-1

b)

y=6x+4

c)

y=7x+1

d)

y=3x+4

11.

Die vergelyking van die lyn is:

(a)