Font size
WorksheetsNWT_Graad4_K4_Die son
Total questions: 12
Worksheet time: 3hrs 0mins
Identifiseer 'n ster in ons sonnestelsel.
Waarvan is die son gemaak?
Vuur
Warm gas
Warm gesmeltde rots
Lawa
Waarom sê ons die son is 'n ster?
Watter een is die grootste - die Aarde of die son?
Die Aarde
Die son
Waarom lyk ander sterre so klein?
Die ander sterre is baie kleiner as die son.
Die ander sterre is nie baie helder nie.
Die ander sterre is baie ver weg.
Watter TWEE tipes energie gee die son vir die Aarde?
Gestoorde-energie
Ligenergie
Bewegings-energie
Hitte-energie
Wat sou gebeur as die Aarde baie naby aan die son was?
Dit sal heeltyd somer wees en ons sal baie warm kry.
Die aarde sal oorstroom want al die ys en sneeu sal smelt.
Die Aarde sal smelt en niks sal lewe nie.
Niks sal gebeur nie
Wat sal gebeur as die Aarde baie ver weg van die son was?
Dit sal donkerder wees en heeltyd winter wees.
Alles sal vries en niks sal kan lewe nie.
Niks sal gebeur nie.
Ons sal koud kry.
WAAR OF VALS:
Daar is nog baie sonnestelsels.
WAAR
VALS
WAAR OF VALS:
Ons son is die grootste ster wat bestaan.
WAAR
VALS
Teken hoe die Aarde om die son wentel.Wys in watter rigting die Aarde beweeg.

Benoem die volgende planete.
