Wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

OPVS 122 Kwartaalopdrag

Total questions: 10

Worksheet time: 16mins

Name
Class
Date
1.

Wat noem ons kleure oorkant mekaar op die kleur wiel?

a)

Komplimentere Kleure

b)

Verwante Kleure

c)

Analoe Kleure

2.

Die Primere kleur is (a)   .

3.

Omkring die voorbeelde van Plaaslike Kleure.

4.

Watter Kuns Elemente sal jy gebruik om die volgende te skulder?

a)

Monochromatiese Kleure

b)

Komplimentere Kleure

c)

Verwante Kleure

d)

Tersiere Kleure

5.

Is Ruimte 'n Kuns Element?

a)

Ja

b)

Nee

c)

Miskien

d)

Glad nie

6.

Watter Kuns Element word op die prent gewys

a)

Lyn

b)

Toon

c)

Tekstuur

d)

Kleur

7.

Die prent is n voorbleed van 'n __ ____.

(a)  

8.

Teken 'n 3D Vorm.

9.

Teken die son en maan met Komplimentere Kleure.

10.

Hou Jy van Kuns ?

Motiveer jou antwoord.

4 lines