Font size
WorksheetsTyd woorde
Total questions: 15
Worksheet time: 8mins
Die Engelse woord vir "vandag" is ...
last week
today
now
in those days
'n Sinoniem (word with the same meaning) vir "op die oomblik" is ...
(a)
Die Afrikaanse woord vir "the day before yesterday" is...
gister
destyds
tans
eergister
"Last week" in Afrikaans is ...
Verlede tyd
In die verlede
Verlede week
Môre
"In die toekoms" vertaal na Engels is ...
Who knows
In the present
In the past
In the future
Kies die korrekte woord om die sin te voltooi:
.... het oupa die Comrades gehardloop.
Deesdae
Destyds
Môre
Oormôre
"Gelede" in Engels is ...
ago
moment
these days
next
"Vorige" means ...
next
after
previous
moment
"Môre" is ... in Engels.
in the present
in the past
tomorrow
yesterday
Nou is ...
Verlede tyd
Toekomende tyd
Teenwoordige tyd
oor 'n rukkie
"Next month" is ...
hierdie maand
die vorige maand
volgende week
volgende maand
Aanstaande jaar is ...
volgende jaar
die vorige jaar
hierdie jaar
nou
"The day after tomorrow" in Afrikaans is ...
môre
in die môre
oormôre
eergister
"Deesdae" is ...
the olden days
these days
this moment
the previous day
Die woord "verlede" beteken ....
tomorrow
present
past
future
