wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Onderwerp 1: Die ekonomie – Die produksieproses -Graad 7

Total questions: 13

Worksheet time: 7mins

Name
Class
Date
1.

Produksie

a)

die proses om grondstowwe in goedere en dienste om te skakel

b)

die proses om grondstowwe in om te skake

c)

die proses om grondstowwe in goedere om te skake

2.

Insettte

a)

alles wat nodig is om die sakeonderneming te begin

b)

alles wat nodig is om dIe koek te bak

c)

alles wat nodig is om te begin werk

3.

Uitsette

a)

finale produk

b)

Rou produk

4.

Volhoubaarheid

a)

Hou aan bestaan (stop nooit)

b)

Stop na 'n tyd

c)

Geen groei

d)

Daaglikse groei

5.

Skaarsheid

a)

daar sal MEER behoeftes en begeertes as hulpbronne wees

b)

daar sal MINDER behoeftese en begeertes as hulpbronne wees

6.

Ekonomiese groei

a)

Goedere en Dienste word meer

b)

Goedere en Dienste word minder

7.

BBP

a)

Bruto binnelandse produk

b)

Bruto Buitelandse produk

8.

Produktiwiteit

a)

die verhouding tussen die inset en uitset

b)

Insette

9.

Daar is vier produksiefaktore

a)

Waar

b)

Vals

10.

Natuurlike hulpbronne beteken..

a)

Werk

b)

Grond

c)

Geld

d)

Vaardighede

11.

Arbeid beteken

a)

Werk

b)

Geld

c)

Masjiene

d)

Vaardighede

12.

Kapitaal beteken..

a)

Vaardighede

b)

Masjiene

c)

Bome

d)

Visse

13.

Die proses van Insette en Uitsette is:

INSETTE- VERANDERING-UITSETTE

a)

Waar

b)

Vals