WorksheetsDroomdelwers Vasvra
Total questions: 11
Worksheet time: 8mins
Leendra was ..... jaar in die tronk.
Sewe
Agt
Twaalf
Leendra kan net vry wees as sy...
In die Kleinkloof loop
In as sy buite die tronk is.
Die waarheid omtrent haar ouers se dood weet.
Pastoor Gerald is verlief op ...
Leendra
Rebekka
Jemima
Leendra is tronk toe, want sy het ...
Samuel dood geskiet.
Haar kêrel, Ferdinand, dood geskiet.
Haar ouers vermoor.
Leendra was in die ...
Silwerkruis gevangenis.
Gouekruis gevangenis.
Pollsmoor gevangenis.
Leendra se suster se naam is ...
Pop
Sielie
Gretel
Wat is die rede dat Gerald en Rebekka nie saam op eindig nie?
Rebekka sterf.
Rebekka kies haar man, Johnie Cupido
Gerald gaan saam met Jemima Atlantis toe.
In Droomdelwers is 'n ... aan die woord.
Eerstepersoonsverteller
Derdepersoonsverteller
Tweedepersoonverteller
Watter stelling is NIE waar NIE?
Leendra word swanger van Samuel.
Leendra se ouers is in ñ gasontploffing oorlede
Samuel en Leendra vind mekaar.
Leendra is drie jaar vroeër uit die gevangenis vrygelaat weens ...
Amnesie
Parool
Goeie gedrag
Bring die waarheid omtrent Leendra se ouers se dood haar die vryheid wat sy verloor het?
