wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GRAAD 4_K4_Die Aarde

Total questions: 7

Worksheet time: 12mins

Name
Class
Date
1.

Voltooi die volgende sin:
Die Aarde word omring deur 'n laag lug genaamd die............................

a)

oppervlak

b)

ballon laag

c)

atmosfeer

d)

biosfeer

2.

Waarom is die atmosfeer belangrik?
KIES TWEE OPSIES

a)

Keer dat ons van die Aarde af vlieg.

b)

Die atmosfeer hou die Aarde warm.

c)

Keer dat enige sonstrale die Aarde bereik

d)

Beskerm die Aarde teen skadelike sonstrale

3.

Benoem die volgende kenmerke van die Aarde se oppervlak.

4.

Maak gebruik van stokmannetjies om aantedui op watter deel van die Aarde ons bly.

5.

Pas die prentjie by dit waarvan daardie voorwerp gemaak is.

a)

1.

Rots gedeeltelik bedek met water

b)

2.

gas

c)

3.

Rots

6.

Herrangskik hierdie voorwerpe van klein na groot.

Die prentjies is NIE volgens skaal nie.

a)

b)

c)

1)
2)
3)
7.

Plaas hierdie voorwerpe onder die korrekte opskrif.

Categorize the following
STER
PLANEET
MAAN
KAAS