wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Graad 4 - quiz

Total questions: 20

Worksheet time: 30mins

Name
Class
Date
1.

Gee die volgende sin in die Verlede tyd:

Alex hou van sing.

a)

Alex het gehou sing van.

b)

Alex het van sing gehou.

c)

Alex hou van gesing

2.

Die prinses en die padda is 'n voorbeeld van 'n

a)

fabel

b)

strokiesprent

c)

ontkennende vorm

3.

Kies die korrekte byvoeglike naamwoord:

a)

gister

b)

vandag

c)

lekker

d)

mense

4.

In die ontkennende vorm verander "altyd" na:

a)

niks

b)

nooit

c)

geen

d)

sleg

5.

In die ontkennende vorm verander "iets" na:

a)

niks

b)

niemand

c)

iewers

6.

Die meervoud van "ouma" is:

a)

oumas

b)

oumaas

c)

ouma's

7.

Die meervoud van "boek" is:

a)

boekke

b)

boekee

c)

boeke

8.

Die meervoud van "plek" is:

a)

pleke

b)

plekke

c)

pleeke

9.

Kies die korrekte werkwoord:

a)

lekker

b)

see

c)

swem

d)

melk

10.

Daar is drie bywoorde naamlik:

a)

tyd,plek en wyse

b)

plek,mense en tyd

c)

wyse, neuse en keuse

11.

Verlede tyd:

Daar is baie kos in die yskas.

a)

Daar was baie kos in die yskas.

b)

Daar is baie kos in die geyskas.

c)

Daar het baie kos in die yskas

12.

Ontkennende vorm:

Hou jy van dans?

a)

Nee, hou jy nie van dans nie.

b)

Nee,jy hou nie van dans nie.

c)

Nee, ek hou nie van dans nie.

13.

Ontkennende vorm:

Florence het altyd gedans.

a)

Florence het nie altyd gedans nie.

b)

Florence het altyd gedans nie.

c)

Florence nie altyd gedans nie.

d)

Florence het nooit gedans nie.

14.

Kies die korrekte bywoord in die volgende sin:

Arthur het gister by sy ouma gekuier.

a)

het

b)

by

c)

sy

d)

gister

15.

Gee die bywoord in die volgende sin:

Liza speel in die kombuis.

a)

kombuis

b)

speel

c)

die

d)

Liza

16.

Kies die korrekte werkwoord:

Fanie kan baie vinnig hardloop.

a)

Fanie

b)

baie

c)

vinnig

d)

hardloop

17.

Gee die korrekte spelling van die prentjie.

(a)  

18.

Nelson Mandela was 'n (a)  

19.

Die prinses en die padda is 'n voorbeeld van 'n (a)  

20.

Hierdie is 'n (a)