WorksheetsGraad 5 NW Hersiening Kwartaal 1 - 4
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Gee die betekenis van verwerking.
Voorwerp wat energie in die vorm van elektisiteit stoor.
Diere met 'n ruggraat.
Vebinding en verandering van materiale om 'n nuwe produk te vorm.
Gesteente wat baie fossiele bevat.
Wat beteken ontbind?
Proses waartydens dooie plante en diere verrot.
Dis 'n voorbeeld van alledaagse brandstof.
Diere met 'n ruggraat.
Voorwerp wat energie in die vorm van elektrisiteit stoor.
Wat is 'n herbivoor?
Voorbeeld van 'n alledaagse brandstof.
Gesteente wat baie fossiele bevat.
Dier wat slegs plante eet.
Materiaal wat dof en bros is, en nie elektrisiteit gelei nie.
'n Battery is . . .
'n voorbeeld van 'n alledaagse brandstof.
'n gesteente wat baie fossiele bevat.
'n verbinding en verandering van materiale om 'n nuwe produk te vorm.
'n voorwerp wat energie in die vorm van elektrisiteit stoor.
Kalksteen is . . .
'n voorwerp wat energie in die vorm van elektrisiteit stoor.
'n gesteente wat baie fossiele bevat.
'n voorbeeld van 'n alledaagse brandstof.
'n dier wat slegs plante eet.
Wat is 'n nie-metaal?
Voorwerp wat energie in die vorm van elektrisiteit stoor.
Diere met 'n ruggraat.
Voorbeeld van 'n alledaagse brandstof.
Materiaal wat dof en bros is, en nie elektrisiteit gelei nie.
Wat is die betekenis van die woord: Gewerweld?
Proses waartydens dooi plante en diere verrot.
Diere met 'n ruggraat.
'n Gesteente wat baie fossiele bevat.
Voorbeeld van 'n alledaagse brandstof.
Is kerswas 'n alledaagse brandstof?
Waar
Onwaar.
Wat is 'n eienskap van plastiek?
Dit is 'n goeie brandstof.
Dit gelei hitte.
Dit gelei elektrisiteit.
Dit gelei nie hitte nie.
Wat is 'n eienskap van yster?
Dit is bros.
Dit kan nie smelt nie.
Dit is magneties.
Dit is smeebaar.
