WorksheetsSelfstandige naamwoorde
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Name
Class
Date
1.
Die woord: " lepel " is 'n?
a)
Soortnaam
b)
Eienaam
2.
Die woord: " Krugerdorp " is 'n?
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
3.
Die woord: " skoenlapper " is 'n?
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
4.
Die woord: " Huisgenoot " is 'n?
a)
Eienaam
b)
Soortnaam
5.
Die woord: " kos " is 'n?
a)
Eienaam
b)
soortnaam
6.
Identifiseer die soortnaam:
a)
gelukkig
b)
bord
c)
Sydney
d)
Aarde
7.
Identifiseer die soortnaam:
a)
werk
b)
Johan
c)
lappe
d)
Pretoria
8.
Identifiseer die soortnaam:
a)
mond
b)
Jana
c)
glimlag
d)
eet
9.
Identifiseer die soortnaam:
a)
bak
b)
braai
c)
Escort
d)
eier
10.
Identifiseer die eienaam:
a)
ponie
b)
Patrick
c)
paaie
d)
padkaart
100 %
