wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

Verhoudings

Total questions: 15

Worksheet time: 9mins

Name
Class
Date
1.

'n Verhouding gebasseer op liefde

a)

'n Romantiese/intieme verhouding

b)

Kamermaats

c)

Simbiotiese verhouding

d)

Platoniese verhouding

2.

Om tyd te spandeer saam met jou meisie of kêrel.

a)

Om uit te gaan op 'n 'date.'

b)

Doen inkopies saam

c)

Gaan op 'n safari

d)

'n Uitstappie na die maan

3.

Mense wat saam bly.

a)

Kamermaats

b)

Vreemdelinge

c)

Formeel

d)

Informeel

4.

Twee mense wat trou.

a)

Huweliksmaats

b)

Bert and Ernie

c)

Vreemdelinge

d)

Ontrou

5.

Mense wat saam werk.

a)

Man en vrou

b)

Informeel

c)

Professioneel

d)

Voorbeeld

6.

Mense wat naby aan mekaar bly

a)

Bure

b)

Naby

c)

Man en vrou

d)

Meisie en kêrel

7.

Mense wat nog nooit ontmoet het nie.

a)

Vreemdelinge

b)

Informeel

c)

Vriende

d)

Ouers

8.

Wanneer 'n verhouding nie meer werk nie, word dit (a)  

9.

(a)   in dieselfde klas in dieselfde skool.

10.

Mense wat dieselfde belange in gemeen het

a)

vriende

b)

vreemdelinge

c)

kollegas

d)

bure

11.

Mense wat verwant is deur bloed.

a)

Familie

b)

Vriende

c)

Vreemdelinge

d)

Kollegas

12.

Mense wat jy af-en-toe sien maar nie baie heg is nie.

a)

Informeel/interpersoonlik

b)

vriende

c)

familie

d)

klasmaats

13.

Natuurlike ontwikkelings wat verhoudings kan verander

a)

ouderdom, trek, tydsbestuur

b)

Inkomste verandering, nuwe mense, misdaad

c)

Nuwe mense, belangstellingsveranderings, gesondheidsveranderings

d)

Nuwe mense, ouderdom, siekte

14.

Goeie verhoudings sal...

a)

Help jou om jou loopbaan te bevorder, bydra tot riskante gedrag.

b)

help om jou doelwittete bereik, jou onder druk laat voel.


c)

jou motiveer, jou selfbeeld negatief beïnvloed.


d)

Laat jou goed, gelukkig voel en help jou om jou doelwitte te bereik

15.

Ons het almal regte, maar ook ___________ in verhoudings.

a)

verantwoordelikhede

b)

standpunte

c)

opinies

d)

kommunikasie