wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

AARP Beginsels

Total questions: 10

Worksheet time: 5mins

Name
Class
Date
1.

Kies die korrekte AARP-beginsel:

Rekeningkundige state moet te alle tye die mees

realistiese waardes en syfers toon.

a)

Historiese koste beginsel

b)

Omsigtigheidsbeginsel

c)

Besigheidsentiteits reël

d)

Paringsbeginsel

2.

Kies die korrekte term.

Die twaalf maande tydperk waaroor finansiële verslag

gedoen word.

a)

Omsigtigheidsreël

b)

Finansiële maand

c)

Finansiële jaar

d)

Wesenlikheidsbeginsel

3.

Kies die korrekte term.

Die eienaar funksioneer apart van sy besigheid en het sy

eie stel finansiële rekords.

a)

Besigheidsentiteitsreël

b)

Paring

c)

Finansiële jaar

d)

Wesenlikheid

4.

Kies die korrekte term...

Inkomstes en uitgawes word getoon in die jaar waarin

dit verdien of aangegaan is.

a)

Lopende saak

b)

Omsigtigheid

c)

Wesenlikheidsbeginsel

d)

Paringsbeginsel

5.

Kies die korrekte term...

Nie-bedryfsbates word getoon teen die oorspronklike

kosprys.

a)

Omsigtigheidsreël

b)

Historiese koste beginsel

c)

Besigheidsentiteitsreël

d)

Konsekwentheidsbeginsel

6.

Kies die korrekte term ...

Waardevermindering moet elke jaar op dieselfde metode

afgeskryf word.

a)

Omsigtigheid

b)

Konsekwentheidsbeginsel

c)

Wesenlikheid

d)

Paringsbeginsel

7.

Kies die korrekte term...

Die onderneming sal in die afsienbare toekoms ‘n

bedryfsbestaan bly voer.

a)

Dubbelinskrywingsreël

b)

Wesenlikheidsbeginsel

c)

Lopende saak

d)

Konsekwentheid

8.

Kies die korrekte antwoord...

Vir elke debietinskrywing word ‘n kredietinskrywing

Gemaak in ‘n ander rekening gemaak.

a)

Dubbelinskrywingsreël

b)

Konsekwentheidsbeginsel

c)

Wesenlikheidsbeginsel

d)

Besigheidsentiteitsentiteitsreël

9.

Kies die korrekte term...

Iets wat nie ‘n groot invloed het nie word in volgende

jaar reggestel.

a)

Konsekwentheidsbeginsel

b)

Paringsbeginsel

c)

Dubbelinskrywingsreël

d)

Wesenlikheidsbeginsel

10.

Kies die korrekte term ...

Algemeen aanvaarde standaarde van verslagdoening oor

finansiële stand van ‘n onderneming.

a)

King kode

b)

Wesenlikheid

c)

IFRS

d)

Omsigtigheid