WorksheetsKenmekaar 2025
Total questions: 10
Worksheet time: 5mins
Wie weet alles van almal en dan nog so bietjie meer?
Almarie
Carel
DK
Marelize Muller
Wat is Leonie se gunsteling sprotsoort
Hokkie
Netbal
Fietsry
Hoogspring
Ronell se gunsteling tydverdryf wanneer sy kans kry is...
kook
TV kyk
lees
dans
Wie het 2de gekom in 'n "miss Fitness"-kompetisie?
Lindie
Henriette
Leonie
Linda
Wie vas nog nooit oorsee nie?
Marlize Strauss
Merice
Carel
Henriette
Wie is Charne se gunsteling mens?
Marlize Strauss
Haar dogter
Haar seun
Haar man
Marelize Muller ...
lees graag engelse boeke.
loop graag kaalvoet.
Swem graag in die see.
kook graag kos.
Wie klassifiseer haarself as 'n introvert?
Marlize Strauss
Alexia
Riandri
Almarie
Op 16 het Carel Springbokkleure gehad in...
skaak
rugby
gewigstoot
boks
Annabelle se dogtertjie se naam gaan .... wees.
Isabella
Annabella
Estubelle
Leah
