Font size
WorksheetsNWT_GR.4_K1_Lewende, nie-lewende en dooie dinge
Total questions: 15
Worksheet time: 16mins
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Kat
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Steak
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Bord
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Hout stoel
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Baksteen
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Wurm
Lewend
Nie-lewend
dood
Is hierdie voorwerp lewend, nie-lewend of dood?
Hout
Lewend
Nie-lewend
dood
Watter een van die volgende voorwerpe lyk of dit dood/nie-lewend is, maar dit is eintlik lewend:
Appel boom
vuurmaak hout
Appel saadjies
Plaas die voorwerp onder die regte opskrif:
Muis
Rekenaar muis
Muis
Plaas die voorwerp onder die regte opskrif:
Plastiek plant
Blare
plant
Plaas die definisie by die regte term:
Plastiek plant
Blare
WAAR OF VALS:
Dooi dinge kan al sewe lewensprosesse doen.
WAAR
ONWAAR
WAAR OF VALS:
Lewende dinge kan al sewe lewensprosesse doen.
WAAR
ONWAAR
WAAR OF VALS:
Nie-lewende dinge kan al sewe lewensprosesse doen.
WAAR
ONWAAR
Pas die definisie by die regte term:
Dinge wat gelewe het, maar nie meer lewe nie.
Lewende dinge
Dinge wat nog nooit gelewe het nie en nooit sal lewe nie.
Nie-lewende dinge
Dinge wat al sewe lewensprossesse kan uitvoer.
Dooie dinge