wayground logo

Free Printable Worksheets

Font size

S
M
L
XL
Worksheets

NWT_GR. 5_K1_Skelette

Total questions: 14

Worksheet time: 17mins

Name
Class
Date
1.

Wat word diere met 'n skelet BINNE-IN hul liggame genoem?

a)

Gewerwelde diere

b)

Ongewerwelde diere

c)

endoskelette

d)

Eksoskelette

2.

Wat word diere met 'n skelet BUITE hul liggame genoem?

a)

Gewerwelde diere

b)

Ongewerwelde diere

c)

endoskelette

d)

Eksoskelette

3.

Watter TIPE SKELET het gewerwelde diere?

a)

Gewerwelde diere

b)

Ongewerwelde diere

c)

endoskelet

d)

Eksoskelet

4.

Watter TIPE SKELET het ongewerwelde diere?

a)

Gewerwelde diere

b)

Ongewerwelde diere

c)

endoskelet

d)

Eksoskelet

5.

Klassifiseer die volgende diere as vertebrate (gewerwelde diere) of invertebrate (ongewerwelde diere):

Categorize the following

Mens

Leeu

Vis

Skilpad

Slak

Kriek

Mot

Erdwurm

Vertebrate
Invertebrate
6.

Klassifiseer die volgende diere as vertebrate (gewerwelde diere) of invertebrate (ongewerwelde diere):

Categorize the following
Vertebrate
Invertebrate
7.

WAAR OF VALS:
Alle insekte is invertebrate (ongewerwelde diere)

a)

WAAR

b)

VALS

8.

Hier is die x-straal van 'n vertebraat (gewerwelde dier).
Identifiseer die ruggraat van hierdie dier.

9.

Hier is die x-straal van 'n vertebraat (gewerwelde dier).
Identifiseer hierdie dier se ruggraat.

10.

Kyk na die X-straal van 'n dier.
Is hierdie dier 'n gewerwelde of ongewerwelde dier?

Wenk: kyk of die dier 'n ruggraat het of nie.

a)

Gewerwelde dier
(vertebraat)

b)

Ongewerwelde dier
(Invertebraat)

11.

Kyk na die X-straal van 'n dier.
Is hierdie dier 'n gewerwelde of ongewerwelde dier?

Wenk: kyk of die dier 'n ruggraat het of nie.

a)

Gewerwelde dier
(vertebraat)

b)

Ongewerwelde dier
(Invertebraat)

12.

Benoem die menslike skelet deur die byskrifte op die regte plek te plaas.

13.

Benoem die menslike skelet deur die byskrifte op die regte plek te plaas.

14.

Pas die deel van 'n gewerwelde skelet by die korrekte funksie.

Beskerm die rugmurg (senuwees) en ondersteun die boonste deel van die liggaam.

Skedel

Word gebruik vir beweging.

Ruggraat (werwelkolom)

Beskerm die oë, ore, neus, mond en brein.

Ribbekas

Beskerm die longe, hart en ander belangrike organe.

Ledemate