Font size
WorksheetsFiela se Kind _ Toneel 2 & 3
Total questions: 10
Worksheet time: 7mins
Waarna verwys die woord "Grootvoete"
Mense met groot voete
Olifante
Volstruise
Die sensusmanne
Wat is die naam van Elias en Barta van Rooyen se dogter?
(a)
Watter bygeloof is daar oor 'n uil?
Daar gaan 'n goeie ding gebeur
Dit beteken jou drome gaan wegvlieg
Uile bring ongeluk/slegte nuus
Uile bring siektes
Die boswagter se aankoms is die:
Motoriese moment
Krisis fase
Klimaks
Eksposisie
Wat is Fiela se volstruis mannetjie se naam?
(a)
Watter nuus het die boswagter vir Elias gebring?
Dat hy 'n geweer in die dorp kan haal
Dat hy in die moeilikheid is
Die nuus dat sy seun moontlik gevind is
Dat Nina moet skool toe
Wat noem ons dit as mense in 'n streek deur die goeverment getel word?
(a)
Watter tema word deur Fiela se verhouding met Benjamin uitgebeeld?
Moerderlike liefde en beskerming
Rasse verskil en uitdagings
Sosio ekonomiese probleme
Gebrek aan opvoeding
Watter karaktereienskap beskryf nie vir Fiela nie?
Selfvertroue
Gelowig
Hardwekend
Tragies
Wat is die naam van Fiela-hul se plaas?
(a)
