WorksheetsRente gekapitaliseer
Total questions: 5
Worksheet time: 3mins
Name
Class
Date
1.
Rente gekapitaliseer word in die .... aangeteken.
a)
AJ
b)
KOJ
c)
KBJ
d)
KKJ
2.
Wanneer rente op lening aangeteken word, word dit by die leningsbedrag getel.
a)
True
b)
False
3.
Rente op lening word geklasifiseer as 'n
a)
Bate
b)
Las
c)
Inkomste
d)
Uitgawe
4.
Wanneer rente op vaste deposito gekapitaliseer word, word die Vaste deposito gedebiteer en die rente op vaste deposito gekrediteer.
a)
True
b)
False
5.
Wanneer rente op lening bereken word sal die laste vermeerder en die eienaarsbelang vermeerder.
a)
True
b)
False
100 %
